Paulus en die Wet

Daar is 27 boeke in die Nuwe Testament; 14 daarvan word deur kenners beskou as die werk van die apostel Paulus, maar daar is ook dispuut onder sommiges dat 7 hiervan nie bewys kan word dat hy dit wel geskryf het nie. Waar of onwaar, Paulus word beskou as die apostel wat die grootste impak… Continue reading Paulus en die Wet

Published
Categorized as Inligting

Die Heilige Naam van God

Die Bybel verwys meer as 700 keer na die Naam van God en gee sodoende ‘n aanduiding dat die gebruik daarvan vir Hom ‘n gewigtige saak is. Volgens Joodse oortuiging is die gebruik van verskilllende name vir God in die Skrifte ‘n aanduiding van Sy identiteit, karakter en reputasie. Ons Verlosser – Sy Naam is… Continue reading Die Heilige Naam van God

Published
Categorized as Inligting

Dit is My Feeste

Dink aan die dinge wat tevore was, van ouds af, dat Ek God is, en daar is geen ander nie. EK IS God en daar is geen ander nie; EK IS God en daar is niemand soos Ek nie; wat van die begin af die einde verkondig en van die voortyd af wat nog nie… Continue reading Dit is My Feeste

Published
Categorized as Inligting

Sabbat – die Merk van God

Hierdie artikel bou voort op die vorige een. Ek raai lesers ten sterkste aan om eers “Die Weg van Yeshua” te lees vir beter begrip. Baie gelowiges is deesdae in rep en roer oor die Merk van die Dier. Daar is veral menigte bespiegelings oor die inentings teen die covid-19 virus wat deur die regering… Continue reading Sabbat – die Merk van God

Published
Categorized as Inligting

Die Weg van Yeshua

So spreek die HERE: Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel. Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie. JEREMIA 6:16 Van die totale 44.8 miljoen bevolking in Suid-Afrika, verklaar 35.8… Continue reading Die Weg van Yeshua

Published
Categorized as Inligting