Heilige Hemelse Vader, ek seën nou die dag waarop ek in my ma se maag gevorm is. Ek seën die presiese oomblik toe twee selle uit my ouers se liggame bymekaar gekom het om my te skep. Vader, ek seën die atmosfeer waarin ek bevrug is nou as een van suiwerheid, waarheid, liefde, vrede, vreugde… Continue reading Seëngebed oor die Dag van Bevrugting
Category: Genesings Gebede
Gebed vir Gifstowwe weens Onrein Eetgewoontes
Heilige Hemelse Vader, ek kom nou voor U met ‘n hart vol berou, omdat ek U gebod verontagsaam wat my leer om te onderskei tussen die dinge wat rein en onrein is. Dankie dat U my na U Lig geroep het. Dankie dat die waarheid nou aan my openbaar gemaak is. Hou asseblief aan om… Continue reading Gebed vir Gifstowwe weens Onrein Eetgewoontes
Gebed vir Bloedooreenkomste Gemaak deur Inentings
Dankie, Hemelse Vader, dat ons voor U troon van genade kan kom in ons tyd van nood. Daar staan geskryf in Hebreers 4:14: “Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.” En volgens Psalm 7 is… Continue reading Gebed vir Bloedooreenkomste Gemaak deur Inentings
Gebed vir Vrees, Stress, Selfverwyte, Skuldgevoelens, Wraakgedagtes en Mishandeling
HIERDIE SONDES GEE AANLEIDING TOT SIEKTES SOOS: hartkwale – hoë bloeddruk, abnormale hartklop, angina (hartkrampe), hartklepsiektes en hartaanvalle; lae immuniteit – allergieë soos rhinitis (oë), conjuctivitis (neus), hoes, nies, asma, lae bloedsuiker, velprobleme en aknee, naarheid, krampe, diarree, kanker, parasiete, fungus, moegheid, slaaploosheid, phobias, angsaanvalle, swak geheue, swak konsentrasie; dermkwale – hardlywigheid, diarree, naarheid, krampe,… Continue reading Gebed vir Vrees, Stress, Selfverwyte, Skuldgevoelens, Wraakgedagtes en Mishandeling
Gebed vir Oogkwale soos Hipersensitiwiteit vir Lig en Verswakte Visie
In die Naam van Yeshua breek ek die vloek van onreg wat deur generasies aan elkeen in ons gesin oorgedra is en wat genetiese onreinheid veroorsaak in ons lewens. Dit tas ons oë aan met siektes. Ek bevry myself en elkeen in ons gesin nou van geestelike blindheid veroorsaak deur my en my voorgeslagte se… Continue reading Gebed vir Oogkwale soos Hipersensitiwiteit vir Lig en Verswakte Visie
Gebed vir Verlossing van Selfhaat, Minderwaardigheid, Kluisenaarskap, Swak menseverhoudings, Woede-uitbarstings, Bitterheid, Onvergewinsgesindheid en Verslawings
HIERDIE SONDES GEE AANLEIDING TOT SIEKTES SOOS: migraines, hoofpyne, hoë cholesterol, diabetes, rumatiek en gout, osteoporose, scoliosis, spatare, depressie, slaaploosheid, obsessiewe gedrag, alkolisme, rook, vraatsug en oorgewig, pornografie en seksuele wangedrag Heilige Hemelse Vader, ek vra uit my hart uit vergifnis dat ek dinge sê soos: ek haat my liggaam, ek haat my periode, ek… Continue reading Gebed vir Verlossing van Selfhaat, Minderwaardigheid, Kluisenaarskap, Swak menseverhoudings, Woede-uitbarstings, Bitterheid, Onvergewinsgesindheid en Verslawings
Gebed vir Belydenis van Sondes deur ons Voorvaders
Heilige Hemelse Vader, ek besef nou dat ek met tye steeds die sonde dien met my leefwyse – net soos my ouers en hulle ouers voor my gedoen het. En net soos hulle, maak ek dan die deur oop vir die vloek van siektes in my lewe en in my kinders s’n. Ek kan sien… Continue reading Gebed vir Belydenis van Sondes deur ons Voorvaders
Gebed vir Geloof
Heilige Hemelse Vader, ek kom na U toe a ‘n gebroke mens, wat besef dat ek niks uit eie krag kan doen nie. Ek smag na U met my hele hart, my hele siel en met my hele verstand. Ek is ‘n ellendige mens want die goed wat ek wil doen, doen ek nie, maar… Continue reading Gebed vir Geloof