Die Dag Van Liefde – TU B’AV

Tu B’AV is ‘n vreugdevolle vakansiedag wat sy ontstaan het uit die tydperk van die Tempel in Jerusalem, om die begin van die druiwe-oes te vier. Sò verduidelik die Mishnah – ‘n boek wat die mondelingse Joodse tradisies bevat wat van geslag tot geslag selfs voor Moses se tyd oorgedra is – hierdie vakansiedag wat… Continue reading Die Dag Van Liefde – TU B’AV

Published
Categorized as Feeste

Die Vas van die Vierde Maand

» VOORLESING:   Die hitte en sonnige dae van die somer in Israel is tradisioneel vir die Jode ‘n tyd van bittere smart. Diegene wat die Woord van Hashem getrou volg, onttrek hulleself tydens die vierde maand vir ‘n volle drie weke lank uit die samelewing, ter herrinnering aan die verwoesting van Jerusalem en die Tempel… Continue reading Die Vas van die Vierde Maand

Published
Categorized as Feeste

Nuwemaan

Die kalender wat ons huidiglik wêreldwyd gebruik, word die Gregorian Kalender genoem. Hierdie kalender is in 1582 ingestel deur die Katolieke Pous, Gregory XIII, om die Julian Kalender te vervang. Die Gregorian Kalender is ‘n sogenaamde “Solar Calender” en is gebaseer op die tyd wat dit die aarde neem om rondom die son te wentel.… Continue reading Nuwemaan

Published
Categorized as Feeste

Hou Die Sabbat Heilig

As jy nie op die Sabbat oortree nie – op my heilige dag doen net wat jy wil nie – as jy die Sabbat ‘n vreugde noem; as jy die heilige dag van YHVH in ere hou, as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie en nie handel dryf nie, sal… Continue reading Hou Die Sabbat Heilig

Published
Categorized as Feeste

Nuwe Jaar vir Bome

TU B’SHEVAT beteken: 15de Shevat, waar Shevat die 11de maand op die Bybelse kalender is. Die dag staan ook bekend as die Nuwe Jaar vir Bome. Dit verwys na die opdrag wat God aan Israel gegee het in LEVITIKUS 19:23-25: En as julle in die land inkom en allerhande vrugtebome plant, moet julle hulle vrugte… Continue reading Nuwe Jaar vir Bome

Published
Categorized as Feeste