Die Dag Van Liefde – TU B’AV

Tu B’AV is ‘n vreugdevolle vakansiedag wat sy ontstaan het uit die tydperk van die Tempel in Jerusalem, om die begin van die druiwe-oes te vier. Sò verduidelik die Mishnah – ‘n boek wat die mondelingse Joodse tradisies bevat wat van geslag tot geslag selfs voor Moses se tyd oorgedra is – hierdie vakansiedag wat… Continue reading Die Dag Van Liefde – TU B’AV

Published
Categorized as Feeste

Die Vas van die Vierde Maand

» VOORLESING:   Die hitte en sonnige dae van die somer in Israel is tradisioneel vir die Jode ‘n tyd van bittere smart. Diegene wat die Woord van Hashem getrou volg, onttrek hulleself tydens die vierde maand vir ‘n volle drie weke lank uit die samelewing, ter herrinnering aan die verwoesting van Jerusalem en die Tempel… Continue reading Die Vas van die Vierde Maand

Published
Categorized as Feeste

Paulus en die Wet

Daar is 27 boeke in die Nuwe Testament; 14 daarvan word deur kenners beskou as die werk van die apostel Paulus, maar daar is ook dispuut onder sommiges dat 7 hiervan nie bewys kan word dat hy dit wel geskryf het nie. Waar of onwaar, Paulus word beskou as die apostel wat die grootste impak… Continue reading Paulus en die Wet

Published
Categorized as Inligting