Gebed vir Vrees, Stress, Selfverwyte, Skuldgevoelens, Wraakgedagtes en Mishandeling

HIERDIE SONDES GEE AANLEIDING TOT SIEKTES SOOS: hartkwale – hoë bloeddruk, abnormale hartklop, angina (hartkrampe), hartklepsiektes en hartaanvalle; lae immuniteit – allergieë soos rhinitis (oë), conjuctivitis (neus), hoes, nies, asma, lae bloedsuiker, velprobleme en aknee, naarheid, krampe, diarree, kanker, parasiete, fungus, moegheid, slaaploosheid, phobias, angsaanvalle, swak geheue, swak konsentrasie; dermkwale – hardlywigheid, diarree, naarheid, krampe,… Continue reading Gebed vir Vrees, Stress, Selfverwyte, Skuldgevoelens, Wraakgedagtes en Mishandeling

Gebed vir Oogkwale soos Hipersensitiwiteit vir Lig en Verswakte Visie

In die Naam van Yeshua breek ek die vloek van onreg wat deur generasies aan elkeen in ons gesin oorgedra is en wat genetiese onreinheid veroorsaak in ons lewens. Dit tas ons oë aan met siektes. Ek bevry myself en elkeen in ons gesin nou van geestelike blindheid veroorsaak deur my en my voorgeslagte se… Continue reading Gebed vir Oogkwale soos Hipersensitiwiteit vir Lig en Verswakte Visie

Gebed vir Verlossing van Selfhaat, Minderwaardigheid, Kluisenaarskap, Swak menseverhoudings, Woede-uitbarstings, Bitterheid, Onvergewinsgesindheid en Verslawings

HIERDIE SONDES GEE AANLEIDING TOT SIEKTES SOOS: migraines, hoofpyne, hoë cholesterol, diabetes, rumatiek en gout, osteoporose, scoliosis, spatare, depressie, slaaploosheid, obsessiewe gedrag, alkolisme, rook, vraatsug en oorgewig, pornografie en seksuele wangedrag Heilige Hemelse Vader, ek vra uit my hart uit vergifnis dat ek dinge sê soos: ek haat my liggaam, ek haat my periode, ek… Continue reading Gebed vir Verlossing van Selfhaat, Minderwaardigheid, Kluisenaarskap, Swak menseverhoudings, Woede-uitbarstings, Bitterheid, Onvergewinsgesindheid en Verslawings

Gebed vir Geloof

Heilige Hemelse Vader, ek kom na U toe a ‘n gebroke mens, wat besef dat ek niks uit eie krag kan doen nie. Ek smag na U met my hele hart, my hele siel en met my hele verstand. Ek is ‘n ellendige mens want die goed wat ek wil doen, doen ek nie, maar… Continue reading Gebed vir Geloof