About

Elke dag is n nuwe dag. Soos water oor klippies spoel tyd oor ons lewens en wat verby gegaan het is verby. Terugkyk help nie, neem jou verlede na Jesus toe en Hy sal die troebel water suiwer sodat jy duidelik kan sien.